Kom sokkie lekker saam Saterdag by De Dekke !

Kom geniet die aand saam ons en sokkie die aand verby!Elke Saterdag Sokkie ons vanaf +- 7 pm tot laat met die beste afrikaanse en nuutste treffers.Sondag kan jy ons lekker Bandnights & Live Music kom geniet! Sien julle almal daar!

Click to view De Dekke Restaurant's Webpage

Telephone:
044 620 2531

At this popular restaurant one can dance the night away and for the hungry there is a large ala carte menu. Ladies bars is also available ensuring an all round service. Treat yourself and your family for a fun evening at this lively venue.