Heerlike kuier aand saam met die Voetspore span by Herold's Bay Eco Resort

in

Enigiemand wat belangstel in 'n heerlike kuier aand saam met die span van Voetspore Program, kontak my asb vir kaartjies. Fondse gaan vir ISIS en Phambili Shelter. Epos: kareng@linkbusiness.co.za

Kom kuier saam en deel stories met hierdie baie gewilde TV reeks! "My Voetspore deur Afrika" deur Stefan Sonnekus (span se fotograaf) word dmv 'n skyfievertoning aangebied en gaste gaan vervoer word deur al die interessante praatjies vol avontuur....

Herold's Bay Eco Resort

Op die aand bedien ons sjerrie op aankoms en 3 soppe met 'n broodtafel as hoofmaal en 'n heerlike nagereg met koffie / tee - als teen slegs R100 p.p Tafels van 6-8 beskikbaar. KONTANT KROEG ook beskikbaar

Directions:

Please provide a location where you would like directions from:

From:    To: 
Language: 

Map Directions